|
INLEIDING
Flame Africa Brandblokke word gebruik vir vuurmaak. Dit kan gebruik word vir kosmaak, kampering, verhitting, kaggelvure of as aansteker vir groter vure.
Die brandblokke word in Bronkhorstspruit vervaardig uit afvalmateriaal. Dit skep werkgeleenthede.
Omdat dit min rook afgee sal dit help om Kungwini se lug skoon te hou.
Die brandblokke word van gehersikleerde en afvalmateriaal gemaak, dus word steenkool gespaar en bome bewaar.
|
Bestel
Bel
013 932 0272
om te bestel
|
SPESIFIKASIES
- steek maklik aan
- gee vinnig hitte
- skoon
- stink nie
- laat min as
- nie-giftig
- veeldoelig
- maak min rook
- brand lank
- weeg min
|
|
Telefoon: 013 932 0272
Adres:
Nywerheidsingel 9
Bronkhorstspruit
|